Pannar Suksesverhaal: Gerhard Joubert - Pannar se benadering tot boerdery
Loading player...
In boerdery is die regte saadkeuse belangrik, maar die ondersteuning wat daarmee saamgaan, kan net so waardevol wees. Pannar glo daarin om saam met boere aan oplossings te werk wat vertroue in hul besluitneming gee.
Gerhard Joubert van Bulskop in die Ventersdorp-omgewing het sowat twee jaar gelede sy saadaankope na Pannar geskuif. Vandag deel hy sy ervaring van dié vennootskap en ook van die waarde van goeie raad en kennis wat deur die jare opgedoen word.