
Pannar Suksesverhaal: Gerhard Joubert - Waar lê sukses in boerdery
Loading player...
Elke boerdery het sy eie storie, en soms beteken vooruitgang dat jy bereid moet wees om ’n nuwe rigting in te slaan. Gerhard Joubert is ’n tweede-generasieboer van die plaas Bulskop in die Ventersdorp-omgewing. Hoewel sy ouers uitsluitlik met vee geboer het, het sy eie liefde en passie vir saaiboerdery hom geïnspireer om ’n nuwe rigting op die familieplaas in te slaan.
Gerhard pas reeds die afgelope vyf jaar geenbewerking, oftewel no-till, toe. Ons hoor meer oor sy boerdery en die voordele wat dié benadering vir hom ingehou het.
Gerhard pas reeds die afgelope vyf jaar geenbewerking, oftewel no-till, toe. Ons hoor meer oor sy boerdery en die voordele wat dié benadering vir hom ingehou het.





