#WeeksdaeVibesMetVenita – Timothy Bowels | 17 Julie

Loading player...
Venita gesels met Timothy Bowels oor sy nuutste enkelsnit, Ek Is Lief Vir Jou, en leer meer oor sy passie vir musiek en waat dit alles vir hom begin het.
17 Jul 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min