Wêreldwys | Demografie: Die Weste se dilemma en Afrika se geleentheid | Ep. 54

Loading player...
Vrydag is Wêreldbevolkingsdag, en wêreldwyd bots twee demografiese kragte: bevolkingsontploffing in die ontwikkelende wêreld en bevolkingsinploffing in die Weste. Hierdie tendense bepaal die wêreld se toekoms – en Afrikaners se plek daarin.
In hierdie week se episode van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met Connie Mulder van die Solidariteit Navorsingsinstituut oor die wyse waarop huidige demografiese tendense die toekoms gaan smee.
Chapters
  • 00:00 Wêreldbevolkingsdag
  • 01:11 Die toekoms wat reeds gebeur het
  • 03:00 Spanning weens demografiese verskuiwings
  • 08:49 Die individu vs. die gesin
  • 15:38 Deportasies en arbeidstekorte in die VSA
  • 22:33 Westerse kultuurselfmoord
  • 23:22 frika se demografiese dividend
  • 35:42 Afrikaners se posisie en pad
7 Jul 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | 10 vrae en antwoorde oor Iran-oorlog | Ep. 82

Jaco Kleynhans antwoord 10 tergende vrae oor die Iran-oorlog, insluitend oor wie die oorlog kan wen, die mees logiese uitkoms, hoekom Iran die Golf-state aanval, wat was Israel en die VSA se sukses tot nou en wat is die gevolge vir Suid-Afrika.
11 Mar 40 min