#WeeksdaeVibesMetVenita - Spoegwolf | 1 Julie

Loading player...
Venita gesels met Danie van Spoegwolf oor hulle nuwe konsert 'Spoegwolf op ys' en wat ons alles kan verwag uit hierdie fantastiese konsert wat hulle bymekaar sit.
1 Jul 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min