#WeeksdaeVibesMetVenita – Jauni M | 24 Junie

Loading player...
Al die pad vanuit Dubai kry Jauni M dit nog steeds reg om met haar musiek in ons harte in te klim met haar nuwe enkelsnit “Storm”. Sy gesels met Venita oor haar besluit om te verhuis en haar plan om nog steeds haar musiek in Afrikaans te maak om ’n stukkie huis naby haar te hê.
24 Jun 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min