DA sê oor sy agenda in eenheidsregering

--:--
Die DA sê hy beywer hom in die regering van nasionale eenheid vir ʼn agenda wat groei eerste plaas en fokus op werkskepping, om beleggings te lok en energiesekerheid. Die party sê egter vordering word belemmer deur diegene wat onwillig is om besluite neem om die ekonomie te moderniseer. Nico Pienaar van die DA sê ʼn belangrike pilaar in die groei-agenda is die uitbreiding en modernisering van die land se elektrisiteitsnetwerk:
11 Jun 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

DA eis verwydering van drie Seta-administrateurs

Die DA het die Kommissaris van die Staatsdienskommissie, professor Somadoda Fikeni, skriftelik versoek om die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, se aanstelling van drie nuwe administrateurs van die Sektor Onderwys en Opleidingsowerheid om te keer. Die aanstelling van Oupa Nkoane in die Konstruksie-Seta, Lehlogonolo Masoga in die…
22 Sep 11PM 1 min

Israel reageer op Frankryk, en ander, se erkenning van Palestina

Frankryk en Saoedi-Arabië het Maandag talle wêreldleiers in New York byeengebring om steun vir 'n tweestaatoplossing in Israel te werf, met verskeie van hulle wat na verwagting 'n Palestynse staat formeel sal erken. Israel en Amerika boikot die beraad. Die Amerikaanse administrasie het gewaarsku teen moontlike gevolge vir diegene wat…
22 Sep 11PM 1 min

Plaaslike media is vry, maar daar is uitdagings

Namibië bly 'n baken van mediavryheid in Afrika, tweede slegs na Suid-Afrika, en beklee die 28ste plek wêreldwyd. Selma Ikela, sekretaris-generaal van die Redakteursforum van Namibië, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat hoewel geen joernaliste hier doodgemaak of aangeval is nie, uitdagings steeds die bedryf bedreig. Sy het meer.
22 Sep 11AM 1 min