#ALT-Fokus – Zaan Sonnekus | 5 Junie 2025

Loading player...
Zaan Sonnekus is hierdie week Venita se #HOOF-fokus op #ALT-Fokus en hy het sy hart kom deel oor sy passie vir musiek en waar dit alles vir hom begin het. Hy gesels ook oor sy nuutste enkelsnit ‘By Jou’!
5 Jun 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min