Die Real Brekfis gesels met Bianca van Aswegen

Loading player...
Die Real Brekfis (06:00–09:00) met Neville D, Benescke en Francois het vanoggend met Bianca van Aswegen van "Missing Children SA" gesels oor kinderbeskermingsweek
4 Jun 2025 3AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Staat van Beskuldiging | Dr. Michael Louis

Die Real Brekfis span gesels met Dr. Michael Louis oor die Staat van Beksuldiging van Pres Cyril Rhamaphosa - Dr Michael is die voorsitter van “Die vereneging van onafhanklike kandidate - ICA”, medestigter & Voorsitter van “Build one South Africa. Hy is ‘n burgerlike aktivis, iemand wat ons land diep…
24 Jun 2AM 10 min

Francois Boyce | Om jou pa te wees

Gerald Petersen gesels met Francois Boyce oor sy nuwe lied " Om jou pa te wees" wat eksklusief op Radio Tygerberg bekend gestel is. Die lied is geskryf deur die bekroonde Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en vervaardiger Rudi Claase, en vertel die verhaal van die besondere voorreg wat dit is om…
19 Jun 8AM 11 min

13 PIEKE IN 13 WEKE l Tanya Morkel

13 PIEKE IN 13 WEKE l Die Real Brekfis span gesels met Tania Morkel oor haar nuwe uitdaging en hoe die Here haar help om dit te doen. #DieRealBrekfis #RadioTygerberg104fm #104Fm
21 May 3AM 9 min

FOCUS ON THE FAMILY | Hettie Brittz

Vandag gesels Die Real Brekfis Span met ’n vrou wat al vir dekades hoop, wysheid en praktiese leiding bring aan ouers en gesinne — nie net in Suid-Afrika nie, maar ook internasionaal. Ons ken haar as skrywer, spreker en die stem agter Evergreen Parenting en Tall Trees. Hettie Brittz het…
19 May 3AM 11 min