Die Real Brêkfis

Die Real Brêkfis met Neville D, Benescke, Francois en Charl bring daagliks vir jou getuienisse en stories wat hoop bring. Skakel daagliks rondom 07:40 in vir jou nuutste storie.
Daily English South Africa Christianity
28 Episodes
1 – 20

Die Real Brekfis gesels met Ilse Roux

"In die Bybel lees ons dat Moses gevas het. Ook Ester, Elia en selfs Jesus het vir 40 dae gevas voordat hy met sy bediening begin het. Wat is die waarde van vas? En moet ons dit vandag nog doen? Ilse Roux was n onderwyseres en is tans ook ‘n…
19 Feb 12AM 12 min

Die Real Brekfis gesels met Johan Koornhoff

Die Real Brêkfis met Neville D, Benescke, Francois en Charl bring daagliks vir jou getuienisse en stories wat hoop bring. Skakel daagliks rondom 07:40 in vir jou nuutste storie.
5 Feb 12AM 8 min

Die Real Brekfis gesels met ouerskapkenner, Gretha Wiid

In Australië verbied wetgewing kinders onder 16 om op sosiale media te wees. Van die hoërskool in SA het begin om selfone van die skool te verbied. Is selfone sleg vir ons kinders? Die Real Brekfis met Neville D, Benescke en Francois het gesels met Gretha Wiid, ouerskapkenner oor die…
31 Jan 12AM 10 min

Die Real Brekfis gesels met Christel Smith

Die Real Brekfis (06:00-09:00) het gesels met Christel Smith (bekend vir haar vroeëre rol as Tarien in Egoli), wat tans in Los Angeles woon. Hulle huis was een van die eerstes wat tydens die jongste veldbrande afgebrand het.
14 Jan 12AM 19 min

Die Real Brekfis gesels met Sendeling en Pastoor, Sias Le Roux

Jesus se groot opdrag was dat ons moet uitgaan en mense dissipels maak. Emerge missions School doen dit al vir jare. Vanoggend gesels ons met sendeling en pastoor Sias Le Roux. Volgende week is sy 25ste keer dat hy Nepal toe gaan.
28 Nov 2024 12AM 14 min

Die Real Brekfis gesels met Ouerskapkenner en Skrywer, Rianette Leibowits

Vandag vier ons 'Digital Parenting Day!' | Die Real Brekfis-span (06:00-09:00) het gesels met Rianette Leibowits, ouerskapkenner en skrywer van die boek, Maak jou kind skermslim. Met die regte hulpmiddels kan jy jou kinders se veiligheid in die digitale wêreld verseker. Oorweeg slim apps soos Kaspersky, Family Link en FYI…
23 Oct 2024 1AM 11 min

Die Real Brekfis gesels met Margit Meyer-Rödenbeck

Kunste is gesond | Die Real Brêkfis se Neville D en Benescke (06:00-09:00) het gesels met Margit Meyer-Rödenbeck oor hoe sy voel oor die regering se R20 miljoen wat in die volgende twee jaar gebruik gaan word vir nuwe produksies. Sy sê mense wil stééds lag! Margit se produksie, Ouma…
13 Sep 2024 1AM 16 min

Die Real Brekfis gesels met Dr Lizelle Grobler

Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville D, Benescke en Francois het gesels met Dr Lizelle Grobler, gesertifiseerde profileerder en forensiese psigofisioloog met 'n PhD in Metafisiese wetenskap oor haar werk in die polisie en hoe sy haar vaardighede vandag gebruik om uit te vind as iemand vir ons jok.
3 Sep 2024 1AM 17 min
1 – 20