#WeeksdaeVibesMetVenita - Nicola Joan | 3 Junie

Loading player...
Nicola Joan het haar VIBES gebring na #WeeksdaeVibesMetVenita toe en haar storie vertel van al het sy nog nie eers ‘n debuut enkelsnit uit nie, gaan dit haar nie keer om haar naam daar buite te kry nie!
3 Jun 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min