Melanie Prinsloo - Episode 1

--:--
Melanie getuig oor haar kinderloosheid, maar hoe die Here vir haar `n liefde en roeping kom gee het vir "weggooi-babas" met HIV en hoe sy die Lambano Sanctuary begin het. Sy het self 2 kinders by haar in pleegsorg gehad, en hulle behoeftes het gemaak dat sy ook met `n skool begin het. Inspirasie !!
27 Apr Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Magda Botha

Inspirasie op inspirasie. Al is Magda permanent op suurstof, laat sy haar nie onder kry nie. Sy is betrokke in Pretoria Wes by die wees, die weduwee en die armes - God se Koninkryk. Luister na hierdie kragtige getuienis van hoop!!
24 Aug 40 min

Lizelle Lotter

Wat `n inspirerende getuienis van uitdagings, maar HOOP te midde van. Lizelle gesels oor haar gestremheid, vrae, haar roeping. Sy is al meer as 25 jaar betrokke in Pretoria-Wes met die woorde Care-Not-Cure as haar motivering.
31 Aug 45 min

Jaun de Klerk

Jaun kom gesels eerlik oor haar verhouding met die Here, en hoe dit eers regtig verdiep het na `n ernstige gesondheids-uitdaging - diagnose van Fase 4 Melanoom Kanker tydens lockdown. `n Pad van intense alleenheid, maar haar verhouding met die Here het verdiep en sy het haar ware identiteit in…
10 Aug 30 min

Janika van Loggerenberg

Janika kom vertel haar hartroerende verhaal van HOOP in Jesus te midde van swangerskap uitdagings, PCOS en `n miskraam.
3 Aug 29 min

Zaretha van Wyk

Wat `n fees om weer vir Zaretha op die program te he. Sy kom gesels oor haar betrokkenheid by Nuwe Lof. Dan ook oor haar liedjie Behoort, wat sy en Stella saam geskryf het, en wat dit beteken om regtig aan die Here oorgegee te lewe.
27 Jul 45 min