Britte soek terugkeersentrums vir migrante

--:--
Die Verenigde Koninkryk se eerste minister, Keir Starmer, sê hulle voer samesprekings met ander lande om terugkeersentrums op te rig vir asielsoekers wie se aansoeke afgekeur is. Die voorstelle is slegs van toepassing op mense wie se aansoeke afgekeur is en wat nie verder in die Verenigde Koninkryk kan appelleer nie. Sedert Januarie het 12 000 mense die Engelse Kanaal oorgesteek wat 2025 ʼn rekordjaar kan maak. Starmer sê hy sien die terugkeersentrums as ʼn belangrike stelsel:
16 May 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ovaherero-, Nama-owerhede sê regering ignoreer geskiedenis

Die Ovaherero- en Nama-gemeenskappe verwerp 28 Mei as Volksmoord-Gedenkdag, en sê dit is histories onakkuraat en sonder hul betrokkenheid ingestel. Hulle verkies 2 Oktober en 12 April, wat direk verband hou met die volksmoordbevele. Leiers soos Nandiuasora Mazeingo van die Ovaherero Tradisionele Owerheid sê die regering ignoreer hul geskiedenis en…
23 May 7AM 1 min

Ramaphosa, Trump ‘praat by mekaar verby’

Die lippe klap steeds oor Suid-Afrikaanse president Cyril Ramaphosa en sy afvaardiging se ontmoeting met Amerikaanse president Donald Trump in die Withuis. Internasionale media is dit merendeels eens dat Trump Ramaphosa in 'n gechoreografeerde lokval gelei het, maar dat Ramaphosa kalm gebly het en hom goed van sy taak gekwyt…
23 May 7AM 1 min

Kapitaalprojekte lê en vergader stof

Belastingbetalers se geld word steeds vermors omdat die regering nog nie die kwessie van verlate kapitaalprojekte aangespreek het nie. Volgens 'n verslag van die parlementêre staande komitee vir ekonomie en openbare administrasie, is ses projekte van altesaam 224,5 miljoen Namibiese dollar in die //Kharas-streek laat vaar of is onvoltooid. Kosmos…
23 May 5AM 1 min