
Nampo het begin, skaapboere, hoor hier
--:--
Die 2025 Nampo Oesdag het vandag ongeveer 10 kilometer noord van Bothaville begin. Die landboufees duur tot 16 Mei en lok jaarliks tussen 80 000 en 100 000 besoekers met meer as 865 uitstallers, ook internasionaal. Die bekende Pieter Moller is vir Kosmos 94.1 Nuus by die fees en het gesels met ‘n skaapboer, Nico Jacobs by die boere-patente afdeling. Jacobs het ‘n outomatiese drukgang vir skaap ontwerkp en by Nampo ingeskryf. Hoor hier.