Gee insette oor wette en aanpassings van bestaandes

--:--
Tydens haar eerste Staatsrede op 24 April het president Netumbo Nandi-Ndaitwah Namibiërs aangemoedig om betrokke te raak by wetgewende hervorming deur voorstelle aan die lynministerie in te dien. Nou het die justisieministerie die publiek gevra om voorstelle vir nuwe wette of wysigings aan bestaande wette in te dien. Kosmos 94.1 nuus het met die woordvoerder van die justisieministerie, Edmund Khoaseb, gepraat.
13 May 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

SA se vrouemoordsyfers is onder hoogste ter wêreld

Die minister vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, het kommer uitgespreek oor die toename in vrouemoord. Chikunga het verwys na 'n 2022-opname oor geslagsgeweld, en sê meer as 7,3-miljoen vroue is fisiek mishandel en byna 2,1-miljoen is seksueel aangerand. Die land se vrouemoordgevalle bly onder die…
13 Jun 6AM 1 min

Koalisie vir klimaatregtigheid eis dat Gaza-oorlog staak

Die Klimaatgeregtigheidkoalisie sê hy ondersteun die oproep dat Israelse aanvalle op Gaza gestaak word, dat die sogenaamde volksmoord gestaak word en die stryd vir ʼn vry Palestina voortgaan. Duisende aktiviste en gesondheidwerkers uit verskeie lande het gister in Egipte bymekaar gekom vir die opmars na Gaza. Die koalisie se woordvoerder,…
13 Jun 6AM 1 min

Groenwaterstof: Wie loop voor en wat is die vooruitsigte?

Alhoewel dit te vroeg is om definitief te sê dat Namibië die "wedloop" in groenwaterstof gewen het, is die land 'n duidelike leier in die streek en word beduidende vordering gemaak. Maar, Suid-Afrika vorder ook. President Cyril Ramaphosa het aangekondig dat vier nuwe vlagskip-groenwaterstofprojekte voorberei word vir voorlegging aan die…
13 Jun 6AM 1 min

Midde-Ooste: Kenner sê oor plaaslike impak, en in SA

Israel se aanval op Iran, en Iran wat meer as 100 hommeltuie teruggevuur het, oorheers die internasionale nuus. Maar, daar kan plaaslik en in Suid-Afrika ‘n impak wees. Plaaslik besit die Iraniese regering 15 persent van Rössingmyn en in Suid-Afrika is daar noue diplomatieke bande, ook met die buurland se…
13 Jun 6AM 1 min

Arbeidskenner sê oor net 'n derde van leerders wat op hoërskool is

Reaksie word ontvang op nuus dat ongeveer 27 persent van alle leerders in die land, rondom 900 000, is in hoërskool teenoor die oorblywende 72 persent wat laerskool bywoon. Volgens die jongste berigte is daar twee keer soveel graad een-leerders as graad 11-leerders. Dit sal ‘n beduidende impak op die…
13 Jun 6AM 1 min