NamPower kry net 3,8%, GRN moet ook help

Loading player...
Die Elektrisiteitsbeheerraad het ‘n verhoging van 3,8 persent in tariewe aan NamPower toegestaan. Die nutsmaatskappy het 17,44 persent gevra. Die uitvoerende hoof van die raad, Robert Kahimise...
13 May 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Reëlings op dreef vir olie- en gaskonferensie later vanjaar

Windhoek skud sy vere reg vir die derde olie- en gaskonferensie wat tussen 12 en 15 Augustus sal plaasvind. Die konferensie is die week bekendgestel, en tydens 'n paneelbespreking is vrae gestel oor hoe Namibiërs baat sal vind by die ontluikende olie- en gasbedryf, Shakwa Nyambe, besturende vennoot by SNC…
4 Jun 6AM 1 min

VN stem vandag oor onvoorwaardelike skietstilstand in Gaza

Die VN-Veiligheidsraad sal vandag oor 'n resolusie wat 'n onmiddellike, onvoorwaardelike en permanente wapenstilstand in Gaza eis wat deur alle partye gerespekteer word, stem. Volgens VN-diplomate sal die Verenigde State dit waarskynlik veto. Die voorgestelde resolusie beskryf die humanitêre situasie in Gaza as katastrofies. Die woordvoerder van die VN se…
4 Jun 6AM 1 min

Namibië het 'n kultuur van verkragting

Reaksie word ontvang op aanmerkings deur die aanklaer-generaal Martha Imalwa wat sosiale media-gebruikers versoek om nie verkragtingslagoffers te bespot nie. Die vermeende slagoffer in die verkragtingsaak teen die voormalige lanadbouminister het in verskeie voorvalle deurgeloop. Kosmos 94.1 Nuus het met maatskaplike aktivis Ethne Mudge gepraat. Sy het haar kommer oor…
4 Jun 6AM 1 min

Vryheidsindeks bring ander probleme na vore

Die Namibiese ekonomie word steeds grotendeels as nie vry nie beskou deur 'n toonaangewende internasionale indeks. Die Heritage Foundation het Namibië vanjaar sewende uit 47 lande suid van die Sahara in sy indeks van ekonomiese vryheid geplaas. Wêreldwyd is Namibië 94ste uit 184 lande. Namibië se telling het met 1,2…
4 Jun 6AM 1 min