Air Namibia: 'First call-back' is in hulle afleggingskontrakte

--:--
AR-parlementslid Vaino Hangula het vervoerminister Veikko Nekundi gevra om voormalige Air Namibia-werknemers te betrek by die stigting van die nuwe nasionale lugdiens, wat teen Desember 2026 beplan word. Hangula, self 'n voormalige Air Namibia werknemer, beklemtoon dat hulle unieke vaardighede het en eis dat hulle eerste oorweeg word vir werk by die nuwe lugdiens. Kosmos 94.1 Nuus het kommentaar gekry by Renier Bougaard, woordvoerder van die voormalige Air Namibia werkers.
12 May 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Hoëvlak besoek vandeesweek aan China

‘n Hoëvlak-afvaardiging van Namibië, onder leiding die minister van buitelandse sake en samewerking, Selma Ashipala-Musavyi, woon vandeesweek verskeie forums in China by om vennootskappe te bevorder. Plaaslike regerings- en sakelui gaan van Woensdag tot Sondag die Ministeriële Vergadering van die Forum vir Samewerking tussen China en Afrika bywoon, asook die…
9 Jun 11PM 1 min

Onvoldoende beskerming vir kinders in die Wes-Kaap

Die DA in die Wes-Kaap sê hy sal sy pogings verskerp om swakpunte in die provinsie se kinderbeskermingstelsel te identifiseer. Die party beoog om praktiese aanbevelings te ontwikkel om kinderbeskerming te versterk en te verseker geen kind word kwesbaar gelaat nie. Die DA-lid, Wendy Kaizer-Philander, sê meer as 40 000…
9 Jun 11PM 1 min

Nanso hou voet by stuk oor gratis hoër onderwys

Reaksie is ontvang op onderwysminister Sanet Steenkamp wat sê dat gratis hoër onderwys gekoppel sal word aan die behoeftes en aanvraag van die land se sleutel-ekonomiese sektore. Sy het ook gesê dit sal die wanverhouding tussen gegradueerdes en arbeidsmarkvereistes aanspreek. Steenkamp het gepraat tydens 'n hoflikheidsbesoek aan Karas-goewerneur Aletha Frederick…
9 Jun 11AM 1 min

Krieket: Proteas vol moed vir stryd teen Aussies

Die Proteas se aanvangskolwer, Aiden Markram, sê hulle is vol vertroue in aanloop tot die eindstryd van die Wêreld-toetskampioenskap teen die huidige kampioen, Australië, wat Woensdag op Lord’s begin, al het Suid-Afrika ses maande laas ʼn toets gespeel. Markram sê hulle weet hoe belangrik dit is om goed te begin…
9 Jun 11AM 1 min