Pous Leo XIV se broers gesels met die media

Loading player...
Kry die nuus soos dit breek.
9 May 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Staat moet skoonmaak, hoogste standaarde handhaaf

Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste het ‘n institusionele skoonmaakveldtog van stapel gestuur. Dit volg op ‘n kabinetsopdrag dat alle regeringskantore, ministeries en agentskappe die hoogste standaarde vir higiëne moet handhaaf. Gesondheidsminister dr. Esperance Luvindao sê dit is die verantwoordelikheid van alle personeel om persele skoon te hou en…
10 Jun 3AM 1 min

Steenhuisen moet Trump-belofte oor plaasmoorde nakom

AfriForum vra die minister van Landbou, John Steenhuisen, om sy belofte aan die Amerikaanse president, Donald Trump, na te kom om voorkeur te gee aan die voorkoming van plaasaanvalle. Die burgerregtegroep sê Steenhuisen se opmerkings aan Trump, wat plaasaanvalle en veediefstal tot voorkeur-misdade verklaar, moet deur dringende optrede opgevolg word…
10 Jun 3AM 1 min

Seun, 12, ry seun, 14, dood

'n Twaalf-jarige seun wat van strafbare manslag aangekla word nadat hy in Brakpan, Gauteng bo-oor 'n 14-jarige seun gery het sal op 28 Augustus weer in die hof verskyn. Hy het in die landdroshof in Brakpan verskyn en die Hof sal nou besluit of hy strafregtelik verantwoordelik gehou kan word…
10 Jun 2AM 1 min

Navo kort baie meer besteding om te kan verdedig

Navo se sekretaris-generaal, Mark Rutte, sê die organisasie het ʼn toename van 400 persent nodig in lug- en missielverdediging om ʼn geloofwaardige afskrikfaktor te bly. Dit kom in aanloop tot ʼn beraad in Den Haag later die maand wanneer die alliansie van 32 lande na verwagting sal saamstem oor ʼn…
10 Jun 2AM 1 min

Pentagon ontplooi 700 seesoldate in LA

Die Pentagon het bevestig dat hy 700 aktiewe-diens seesoldate in Los Angeles ontplooi om die federale reaksie op betogings teen immigrasieklopjagte en deportasies by te staan. Hy sê die seesoldate sal naatloos aansluit by sowat 2 100 soldate van die Nasionale Wag wat reeds ontplooi is om federale personeel en…
10 Jun 1AM 1 min