AfriForum kap stilswye oor myn-aansoek by Krugerwildtuin

Network error while loading playlist url
AfriForum sê dit is kommerwekkend dat die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, stilbly oor Tenbosch Mining se aansoek om 'n steenkoolmyn naby die Krugerwildtuin te vestig. Die burgerregteorganisasie het in April die departement en SANParke versoek om 'n openbare verklaring uit te reik oor hul standpunt rakende die aansoek. Lambert de Klerk van AfriForum sê die land se natuurlike erfenis kan nie opgeoffer word weens 'n apatiese politieke houding of administratiewe nalatigheid nie:
8 May 12PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Starmer verwelkom eerste fase van Gaza-vredesplan

Die Britse premier Keir Starmer sê hy verwelkom die aanvaarding van die eerste fase van die Gaza-vredesplan deur Hamas en Israel. Dit baan die weg vir die vrylating van die gyselaars en Palestynse gevangenes. Hy het die partye wat betrokke was, bedank.
9 Oct 6AM 1 min

Kaapstad weer bo as toerisme bestemming

Kaapstad is benoem onder die wêreld se beste stede in Travel plus Leisure se reistoekennings vir Indië en Suid-Asië, in die kategorie Internasionale Bestemmings, Beste Stad. Die tema is die Kuns van Ontdekking, en die toekennings vier plekke wat verkenning en verbintenis aanmoedig. Briony Brookes van Kaapstad Toerisme sê die…
9 Oct 6AM 1 min

Hassel gesels oor hondolsheid navorsing

Die hoof van Unam se Veeartsenykundige Akademiese Hospitaal, dr. Rainer Hassel, het in vennootskap met die Namibiese Landbou Unie in 2015 navorsing begin om 'n hondsdolheid-entstof vir koedoes te ontwikkel. Die navorsing is befonds deur boere en instansies. Die Duitse Friedrich Loeffler-instituut ondersteun ook Hassel se navorsing. Tydens die Lewendehawe…
9 Oct 6AM 1 min

NLU-president praat Starlink, misdaad

Die Namibiese Landbou-unie sê dat hulle nie sal terugstaan in hul pogings om Starlink in Namibië goedgekeur te kry nie, en voer aan dat dit die sleutel is tot die verbetering van internettoegang in landelike gebiede. NLU-president Thinus Pretorius het vanoggend tydens die unie se jaarlikse kongres in Windhoek gesê…
9 Oct 6AM 1 min