Polisie vra publiek se hulp oor vermiste joernalis, sy meisie

--:--
Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het openbare hulp gevra met die soektog na die vermiste joernalis Sibusiso Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Mdhluli. Hulle het op 18 Februarie verdwyn nadat hulle hul huis in Mpumalanga verlaat het. Die polisie het die saak herklassifiseer as ontvoering en kaping en die verdagtes wat in hegtenis geneem is, sal na verwagting in die landdroshof in KwaMhlanga verskyn. Masemola sê samewerking van die gemeenskap is van kardinale belang in die saak:
8 May 8AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Brisbane maak reg vir 2032 Olimpiese Spele

Olimpiese Spele: Die Internasionale Olimpiese Komitee het sy vertroue uitgespreek dat die organiseerders op die regte pad is om 2032 se Spele in Brisbane, Australië, aan te bied. Die IOK se aangewese president, Kirsty Coventry, het vandag die derde Brisbane 2032-koördineringsvergadering bygewoon. Die hoof van die plaaslike reëlingskomitee, Andrew Liveris,…
22 May 12PM 1 min

Giwusa sê Cyril het SA se soewereiniteit uitverkoop

Giwusa sê president Cyril Ramaphosa het die nasionale vryheidstryd verraai en gunste gevra by sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, wat volgens die vakbond ʼn rassistiese imperialis is. Ramaphosa en Trump het gister in die Withuis vergader om verhoudinge tussen die twee lande te herstel. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê…
22 May 12PM 1 min

Belangrikheid van 'n openbare verkryging-hof onderstreep

Tydens die Nasionale Raad se sitting het Swapo parlementslid Augustinus Tebele die belangrikheid van ’n gespesialiseerde hof vir openbare verkryging beklemtoon. Hy sê dit sal help om vertragings te verminder en konsekwente uitsprake te verseker, en groter deursigtigheid en aanspreeklikheid in openbare verkrygingsprosesse bevorder.
22 May 11AM 1 min

GOOD het kommer oor DA, AfriForum se verhouding

Die GOOD-party sê die verhouding tussen AfriForum en die DA is kommerwekkend, aangesien die een verantwoordelik was vir die afkraking van Suid-Afrika se integriteit in Amerika terwyl die ander deel is van die regering van nasionale eenheid. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê AfriForum het regstappe teen die Tshwane-metro ingestel…
22 May 11AM 1 min

GOOD het kommer oor DA, AfriForum verhouding

Die GOOD-party sê die verhouding tussen AfriForum en die DA is kommerwekkend, aangesien die een verantwoordelik was vir die afkraking van Suid-Afrika se integriteit in Amerika terwyl die ander deel is van die regering van nasionale eenheid. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê AfriForum het regstappe teen die Tshwane-metro ingestel…
22 May 11AM 1 min