Die DA sê die jongste misdaadstatistieke toon vordering, maar te veel burgers lewe steeds in vrees. Meer as 6 000 moorde, byna 11 000 verkragtings en meer as 43 000 ernstige aanrandings is in die tydperk tussen Januarie en Maart vanjaar aangemeld. Die DA-lid, Ian Cameron, sê hierdie syfers dui…
Die jaar het met 'n aansienlike intensiteit begin, volgens Simonis Storm se 2025 Wisselvalligheid en Waarde van Kommoditeite-verslag. Die jaar was sover onstuimig, met beleidskokke en stygende geopolitieke spanning wat beleggersvertroue ontwrig en vinnige prysskommelings in alle bateklasse veroorsaak. Die studie ontleed belangrike kommoditeitsprestasie en identifiseer faktore wat oplewings of…
Die Direkteur van Openbare Vervolging in die Wes-Kaap het die aanklagte in die Stad Kaapstad-tenderbedrogsaak van een-miljard Suid-Afrikaanse rand voorlopig teruggetrek. Dit raak die voormalige burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Malusi Booi, die vermeende 28s-bendeleier, Ralph Stanfield, sy vrou Nicole Johnson en ander medebeskuldigdes. Eric Ntabazalila van die Nasionale Vervolgingsgesag sê…
Die Owerheid vir Besigheid en Intellektuele Eiendom, Bipa, het 'n belanghebbende-werksessie in Ongwediva gehou oor die deregistrasie van nie-nakomende besighede. Sake-eienaars is gemaan om hul voordelige eienaarskap-inligting in te dien of hulle kan deregistreer word, met gevolge soos kontrakverliese en regsprobleme. Deregistrasies het amptelik op 16 Mei vanjaar begin. Kosmos…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.