Kleinvee-uitvoere gedy ná reën

--:--
Die reënval het gelei tot 'n merkbare toename in die verkope van kleinvee en die tekorte by Farmers’ Meat Market is nou aangespreek. Dit verseker 'n toename in uitvoervolumes. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende hoof van Ohlthalver en List, Sven Thieme, gepraat. Hy sien uit na 'n goeie jaar vir die abattoir.
4 May 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Giwusa woedend oor voorstel om wette te buig vir Starlink

Die nywerheidsvakbond Giwusa verwerp met minagting wat hy noem Cosatu se skaamtelose voorstel, dat Suid-Afrika sy wette en regulasies tersyde moet stel vir Elon Musk se Starlink-internet. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê dit is nie bloot 'n beleidstoegewing nie, maar klasseverraad. Hy sê die vakbondfederasie is nou verplig om…
24 May 3AM 1 min

Veldtog kap McKenzie se opdrag oor buitelandse werkers

Die Veldtog vir Vrye Uitdrukking veroordeel die minister van Sport, Gayton McKenzie, se onlangse opdrag om buitelandse burgers in die Departement van Sport, Kuns en Kultuur te ontslaan. Direkteur Nicole Fritz noem die opmerking ongrondwetlik en skandelik en waarsku dat McKenzie nie die wettige gesag het om sulke optrede af…
24 May 2AM 1 min

Bestuur versigtig, wees bedagsaam op paaie: MVA

Die Motorvoertuigongelukkefonds vra bestuurders om veiligheid voor oë te hou tydens die langnaweek en komende vakansiedae. Padongelukke het toegeneem en daar's gewoonlik meer ongelukke in vakansietye, weens meer verkeer op die paaie. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Ruben Uupindi, die fonds se senior bestuurder van ongeluk- en beseringsvoorkoming.
24 May 2AM 1 min

Bendegeweld knou SA, sê ActionSA

ActionSA rig weer 'n waarskuwing oor die toename in bendegeweld reg oor Suid-Afrika waar meedoënlose bendes woonbuurte in oorlogsones verander. Woordvoerder Matthew George sê bendegeweld kom in die Wes-Kaap veral voor op die Kaapse Vlakte, in Gauteng in Eldoradopark en Westbury, en in die Oos-Kaap in Nelson Mandelabaai. Hy sê…
24 May 1AM 1 min