NNN spreek Okahandja toe, sê NamPol sal dorp 'oorneem'

--:--
‘n Massabetoging teen onlangse kindermoorde op Okahandja word vanoggend om tien-uur op die dorp gehou. Intussen word daar berig dat 11 persone van belang deur die polisie ondervra is verband met die moorde. President Netumbo Nandi-Ndaitwah het ook, nes onderwysminister Sanet Steenkamp en haar adjunk, die dorp Sondag besoek. Sy het inwoners in Nau-Aib toegespreek.
27 Apr 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Windhoek Gim se radiostasie, omroepers reg vir uitsaai

Windhoek Gimnasium bereik môre 'n mylpaal wanneer die skoolradiostasie, Red Aloe Radio, sy eerste uitsending gaan aanbied. Tien leerders wat as omroepers gaan diens doen is deur die Vereniging van Uitsaai Veterane opgelei, en het sertifikate ontvang na voltooiing van die kursus. Dit is die eerste groep aspirant-omroepers wat deur…
15 May 12PM 1 min

Kabinet kritiseer vlugtelingstatus vir Afrikaners

Die kabinet kritiseer Amerika se besluit om vlugtelingstatus aan sommige Afrikaners toe te ken en noem bewerings van vervolging ongegrond en misleidend. Die kabinet is van mening hierdie besluit ondermyn Suid-Afrika se grondwetlike demokrasie en is 'n wanvoorstelling van die land se menseregterekord. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni,…
15 May 12PM 1 min

Starlink-kwessie draai in Nasionale Raad

Gedurende die Nasionale Raad se sitting was begrotingsstem 29 op die agenda. Dit val onder inligting en tegnologie, en Starlink het ter sprake gekom. Tydens die debat oor die stem het die LPM se Willem Labuschagne die kwessie bespreek. Hy vra wetgewers om hom by te staan sodat Starlink in…
15 May 11AM 1 min