
SA verbind tot Globale Noorde en Suide
Loading player...
Die waarnemende president, Gwede Mantashe, sê Suid-Afrika is steeds verbind tot 'n progressiewe buitelandse beleid-standpunt, en om met lande van die Globale Noorde en die Globale Suide saam te werk vir die nasionale belang. Hy sê Suid-Afrika is sy bevryding te danke aan die talle wêreldlande wat hom tydens die bevrydingstryd ondersteun het: