Lynette Beer - JOHANNES 21:17

Loading player...
Hy vra hom die derde maal: Simon, seun van Jona, het jy My lief? Petrus het bedroef geword, omdat Hy hom die derde maal vra: Het jy My lief? En hy antwoord Hom: Here, U weet alles, U weet dat ek U liefhet. Jesus sê vir hom: Laat my skape wei. JOHANNES 21:17
27 Apr 2025 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - HEBREËRS 4:14 AFR53

TERWYL ons dan 'n groot Hoëpriester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van God, laat ons die belydenis vashou. HEBREËRS 4:14 AFR53
26 Aug 1AM 1 min

Ernie de Meyer - MATTHÉÜS 10:32

Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor my Vader wat in die hemele is. MATTHÉÜS 10:32 AFR53
25 Aug 1AM 2 min

Rouchelle Liedemann - JESAJA 41:10 AFR53

Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand. JESAJA 41:10 AFR53
21 Aug 1AM 1 min

Kenneth Woodward - HEBREËRS 12:11 AFR53

Nou lyk elke tugtiging of dit op die oomblik nie 'n saak van blydskap is nie, maar van droefheid; later lewer dit egter 'n vredevolle vrug van geregtigheid vir die wat daardeur geoefen is. HEBREËRS 12:11 AFR53
20 Aug 1AM 1 min