#GROOTtrauma - 2 April

Loading player...
Hierdie week op #GROOTtrauma bring Venita en Dr. Jaco van Niekerk vir jou ‘n propvol program vol mediese insigte en interessante gesprekke!
-Ons begin met ‘n mediese vasvra – weet jy wat die normale liggaamstemperatuur vir ‘n gesonde volwassene is?
-Daar is BAIE goeie nuus vir sangeres Tamlyn Wessels – haar mediese fonds het die wondermiddel TRIKAFTA goedgekeur. Dr. Jaco brei meer uit oor hierdie “miricle drug”.
-‘n Belangrike waarskuwing van die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes – gevalle van witseerkeel neem landwyd toe. ‘n Nuwe studie wys dat ‘n lemoen per dag depressie kan weghou! Ons gesels oor hoe dit moontlik is en of dit ‘n impak het op mense wat reeds antidepressante gebruik.
-In ‘n eksklusiewe onderhoud praat ons met Prof. Berend Mets, ‘n spesialis in narkose. Hy deel sy kennis oor hierdie belangrike mediese veld en sy betrokkenheid in ander areas van gesondheidsorg.
-Dr. Jaco se wenk van die week – ‘n slim gesondheidswenk om jou gesond en sterk te hou!
2 Apr 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 28 Januarie

>Mediese Vasvra Vraag - Watter mediese spesialiteit fokus op kinders se gesondheid? >World Health Esteem Month. >Is jou ontbyt gevaarlik? Waarom die WGO verwerkte vleis met kanker verbind >JP Moller gesles oor - Verslawing as ’n diagnoseerbare gesondheidstoestand >Dr Jaco se wenk vir die week.
28 Jan 34 min

#GROOTtrauma | 21 Januarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter allergie is die mees algemeenste wêreldwyd? >Begin van die jaar ‘detoxes’ is die nuwe tendens. >'Dry January': Studie bevestig dat 1 maand sonder alkohol maak 'n werklike verskil aan gesondheid. >Wat is “HPV”?…
21 Jan 45 min

#GROOTtrauma | 14 Januarie 2026

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter liggaamsdeel groei die vinnigste by babas? >Aantal babas wat gedurende die feesseisoen gebore is. >Nie net ’n oumens-siekte nie: Beroertes tref al hoe meer jong mense >>Wat is "Gout"? >Dr Jaco se wenk…
14 Jan 40 min

#GROOTtrauma | 17 Desember

#GROOTtrauma | 17 Desember Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter toestel word gebruik om bloeddruk te meet? >Dick Van Dyke is 100 – gaan ons ook word? – Hy deel sy geheime vir ’n lang lewe >Blue Christmas en…
17 Dec 2025 43 min

#GROOTtrauma | 10 Desember

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter orgaan werk letterlik harder ná ’n groot Kersete en hoë suiker-inname? >Leer om te dans hierdie Desember - Dis goed vir jou brein >Baanbreker-operasie by Tygerberg Hospitaal >Wees verantwoordelik gedurende die Feesseisoen >Dr…
10 Dec 2025 41 min