Finse president sê Putin frustreer vir Trump

--:--
Die Finse president Alexander Stubb is op ‘n werksbesoek in Brittanje en het verskeie vergaderings gehad. Hy het ook met Britse premier Keir Starmer ontmoet. Stubbs sê Brittanje is terug as magtige rolspeler in Europa, veral met ondersteuning aan die Oekraïne.
1 Apr 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

ActionSA wil Lily-mynwerkers se oorskot herwin

ActionSA is gereed om gespesialiseerde mynreddingsmaatskappye uit te nooi om die oorblyfsels van die drie Lily-mynwerkers wat sedert 2016 vasgekeer is, te herwin. ActionSA sal 'n Versoek vir Voorleggings uitreik nadat toegang in Februarie toegestaan is. Party-leier Herman Mashaba sê die stap is gemik om na byna nege jaar, genesing…
5 Apr 5AM 1 min

Pad gesluit tussen Rosh Pinah en Oranjemund

Die pad tussen Rosh Pinah and Oranjemund is beskadig en gesluit vir verkeer. Kosmos 94.1 Nuus het met Conrad Lutombi, uitvoerende hoof van die Paaieowerheid, gepraat:
5 Apr 4AM 1 min

MK vies oor Zelensky se besoek aan SA

Die MK-party sê hy gaan betoog teen president Volodymyr Zelensky van Oekraïne se komende staatsbesoek aan Suid-Afrika. Die sekretaris-generaal Floyd Shivambu veroordeel die regering se besluit om Zelensky te nooi en noem hom ʼn strooipop-president. Zelensky kom na verwagting volgende week in Pretoria aan vir ʼn amptelike staatsbesoek. Hy beklemtoon…
5 Apr 3AM 1 min

Rugby: Blitsbokke se afrigter vol vertroue

Springbok sewes-afrigter Philip Snyman is vol vertroue dat die Blitsbokke sterk in Singapoer sal terugkom na 'n teleurstellende negende plek in Hongkong. Snyman sê dit was 'n terugslag, nie 'n ineenstorting nie. Die span speel teen Brittanje en Argentinië in die groepwedstryde, met nuwe spelers wat Sebastiaan Jobb en David…
5 Apr 2AM 1 min

Meer as polisievuurwapens in SA verdwyn spoorloos

Die DA in die Oos-Kaap het kommer uitgespreek nadat 410 polisievuurwapens oor 'n tydperk van vier jaar as verlore of gesteel aangemeld is. Daar is 362 wapens wat bloot gesteel is, 65 wapens is uit polisiekantore gesteel en daar kan vir 48 nog nie rekenskap gegee word nie. Die DA-lid,…
5 Apr 1AM 1 min