
'Kill the Boer' internasionaal uitgedaag - AfriForum
Loading player...
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om die "Kill the Boer"-slagspreuk op internasionale vlak uit te daag nadat die Grondwetlike Hof sy appèl verwerp het. Uitvoerende hoof, Kallie Kriel, sê hierdie stap is nodig weens die gebrek aan plaaslike beskerming van Afrikaners se regte. Kriel sê die groep beplan regsaksie en internasionale voorspraak by verskeie howe en platforms, en noem globale bekommernisse as motivering. Hy beklemtoon AfriForum se bereidwilligheid om gemeenskapsveiligheidspogings te versterk te midde van voortdurende spanning: