
Hardap-goewerneur McNab gesels
--:--
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het Vrydag sewe goewerneurs aangestel en Salomon April is vervang met die voormalige streeksraadslid van Hardap, Riaan McNab. Beduidend is dat Nandi-Ndaitwah inboorlinge van die streke aangestel het. NcNab het met die media gepraat.