
Kavango Oos se nuwe goewerneur sal armoede aanspreek
--:--
Hamunyera Hambyuka, die nuut aangestelde goewerneur van die Kavango Oos-streek, het met die media gepraat kort na sy aanstelling by staatshuis. Hambyuka is ‘n inboorling van die streek en vervang Bonifatius Wakudumo. Hy sê armoede moet dringend aangespreek word.