#ALT-Fokus met Venita – Miss Velvet & Esjay Jones - 20 Maart

Loading player...
Vir hierdie week se Hoof-Fokus gesels Venita met Miss Velvet en Esjay Jones oor die rou emosies, rock-’n-roll-gees en boodskap agter hulle nuutste enkelsnit Hallelujah. Esjay Jones is TROTS Suid-Afrikaans wat haar talente internasionaal gevat het en op die regte tyd en regte plek voor Miss Velvet se deur beland het. Hierdie twee se onbreekbare band van kreatiewe samewerking is die perfekte resep vir FANTASTIESE musiek!.
20 Mar 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min