Neville D - PSALMS 16:11

Loading player...
U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is. PSALMS 16:11 AFR83
27 Mar 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Beneske jv Rensburg - ROMEINE 15:13

En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees! ROMEINE 15:13 AFR53
19 Dec 12AM 2 min

Gretha Wiid - HEBREËRS 10:10

Deur hierdie wil is ons geheilig deur die offer van die liggaam van Jesus Christus, net een maal. HEBREËRS 10:10 AFR53
17 Dec 12AM 2 min

Lynette Beer - MATTHÉÜS 2:6

En jy, Betlehem, land van Juda, is volstrek nie die geringste onder die vorste van Juda nie, want uit jou sal 'n leidsman voortkom wat vir my volk Israel 'n herder sal wees. MATTHÉÜS 2:6 AFR53
16 Dec 12AM 1 min

Gerald Peterson - MATTHÉÜS 1:21

En sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos. MATTHÉÜS 1:21 AFR53
15 Dec 12AM 2 min