
#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES Onderwyser Vasvrae - LS Monumentpark
--:--
Dis die Menere vs. die Juffrouens tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES projek hierdie jaar. Luister gerus hoe dit gegaan het by LS Monumentpark.