GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,537 Episodes
1 – 20

#DieGROOTBrekfis Dr. Mary Shuttleworth

Dit is Menseregtedag en Dr. Mary Shuttleworth (Youth for Human Rights) en His Excellency, Ambassadeur Ireneo Omositson Namboka, het met Charonike kom gesels oor hoe elke mens 'n verskil kan maak. Luister gerus weer
21 Mar 28 min

#DieGROOTBrekfis Joshua Na Die Reen (feat. Seuns van Vlug) - Kompas

Een van Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars, Joshua na die Reën (JNDR), neem 'n dapper tree vorentoe met 'n nuwe alternatiewe projek wat sy musiekloopbaan in 2025 opnuut gaan herdefinieer. Na elf jaar waarin hy gehore betower het met sy unieke kontemporêre solo-klank in die Afrikaanse musiekbedryf, begin JNDR 'n…
20 Mar 27 min

#DieGROOTBrekfis Professor Julie Coetzee - Harties Dam plantebeheer.

This Morning we will be diving into an important environmental story that's making waves in South Africa's fight against invasive species. We're thrilled to have with us Professor Julie Coetzee, a leading expert in biological control and the management of freshwater alien invasive species. Professor Coetzee will be discussing the…
20 Mar 12 min
1 – 20