#ALT-Fokus Met Venita – Carla Franco, Donderdag 6 Maart

Loading player...
Hierdie week op #ALT-Fokus gesels Venita met Carla Franco as deel van Wêreldgehoordag. Carla deel haar liefde vir musiek en die struikelblokke wat sy moes oorkom om haar droom te kan uitleef. As ‘n groot aktivis vir vroue in die industrie, vier sy hul talent en het ‘n spesiale boodskap vir haar luisteraars oor hoe ons hierdie ongelooflike kunstenaars kan ondersteun.
6 Mar 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min