Weeksdae Vibes Met Venita – Elle Day, Woensdag 5 Maart

Loading player...
#WeeksdaeVibesMetVenita gesels met die talentvolle Elle Day oor haar eerste Afrikaanse enkelsnit, Whiskey en Wyn! Sy deel die inspirasie agter die liedjie, en wat jy nog van haaraf kan verwag in 2025.
5 Mar 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min