
#DieGROOTBrekfis Jacques Papenfus - Wêreld NPO Dag.
--:--
Jacques Papenfus van Moeggesukkel het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels op Wereld Organisasie-Sonder-Winsbejag Dag. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.