
Dodelike vloede in KwaZulu-Natal
Loading player...
Die KwaZulu-Natalse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, versoek inwoners om waaksaam te bly aangesien daar na voortgesette swaar reën steeds vloedrisiko’s in die provinsie bestaan. Sewe sterftes is vandeesweek aangemeld, met ses in eThekwini weens modderstortings, terwyl 'n jong leerder deur vloedwater in eShoba meegesleur is. Woordvoerder vir die departement, Senzelwe Mzila, sê rampbestuurspanne is ontplooi na gebiede wat geraak word: