Weeksdae Vibes met Venita Engelbrecht - Gemmerman, 12 Februarie

Loading player...
Gemmerman maak sy merk op #WeeksdaeVibesMetVenita met sy enkelsnit Die Plaas. Hy gesels meer oor hoe alles in plek geval het terwyl hy hierdie liedjie opgeneem het en waar sy liefde vir musiek vandaan gekom het.
12 Feb 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min