Weeksdae Vibes met Venita Engelbrecht - Joseph Linley, 11 Februarie

Loading player...
Joseph Lineley het gesels op #WeeksdaeVibesMetVenita oor sy debuut enkelsnit I’m With You. Hy vertel van sy planne vir die toekoms en reik ’n uitnodiging uit aan Venita om deel te raak van sy ‘band’. As die van Linley vir jou bekend klink… Dan is jy 100% reg as jy een en een bymekaar gesit het dat Joseph die ouer broer is van bekende sanger Will Linley wat ook help skryf het aan die enkelsnit.
11 Feb 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min