#DieGROOTBrekfis Bobby van Jaarsveld

--:--
Die Adonis van Afrikaanse musiek en sanger van treffers soos “My alles” en “’n Vrou wil dit hoor”, Bobby van Jaarsveld, het pas aangekondig dat hy later vanjaar as die manlike hoofrol die verhoog sal deel met die geliefde Anel Alexander in die splinternuwe musiekblyspel Semi-Soet – die musiekblyspel. Dié verwerking van die lokettreffer Semi-Soet kom in Mei op die planke by die AfriForum Teater in Pretoria.

Hy het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike oor dit kom gesels. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
12 Feb Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis - Sonder Onderbroeke - Loslyf

Sonder Onderbroeke het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "Loslyf" wat sopas vrygestel is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
4 Apr 12 min

#DieGROOTBrekfis - Irene-Louise van Wyk - Shut Up & Soen My

Irene-Louise van Wyk het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "Shut Up & Soen My" wat sy saam met Bobby van Jaarsveld opgeneem het. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
3 Apr 23 min