
#DieGROOTBrekfis Tom Bailey - Thompson Twins
--:--
Tom Bailey van "The Thompson Twins" het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike aangesluit om te gesels oor sy toer na SA toe vir die eerste keer vir die "Let's Rock' konsert. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.