Heleen gesels haar groot passie, gebedsbediening Mothers Who Care. Ons gesels oor hoe gebed, ons harte as bidders verander, en hoe om strategies te bid uit die Woord.
26 Jan
Afrikaans
South Africa
Self-Improvement · Christianity
Van armoede, na groot rykdom, tot alles neerle. So vertel Lukas sy verhaal hoe die Here hom kom red het, en vandag stap hy en sy vrou `n pad van volle afhanklikheid van die Here is voltydse bediening.
Tanya kom gee haar rou en egte getuienis van `n pad sonder Jesus, rebellie, trauma, en hoe sy die Here gevind het en haar lewe aan hom oorgegee het. Intussen stap sy `n swaar pad met haar gesondheid en hou sy en haar man vas aan die Here se beloftes.
Wat `n stralende vrou met `n passie om `n positiewe impak en verskil in mense se lewens te maak. Die uitdagings toe sy groot geword het, het haar gehelp om hard te werk en dankbaar te wees in alle omstandighede. Sy het Feed A Child begin, en dit het gegroei…
Petri van Nekerk se verhaal is een van kinder trauma, en die effek op haar lewe - `n gewonde siel. Wat daaruit vloei was slegte besluite, en hoe "infidility" -ontrouheid haar lewe en huwelik vernietig het. Sy het tot ware inkeer gekom, haar lewe aan die HERE oorgee, en loop…
`n Pragtige vrou met haar B.A in Business Admin, kom gesels oor haar verhouding met die HERE en haar betrokkenheid by Brave To Love bediening. Maryke het altyd geglo sy is te "wild" vir die Here en dat Hy eerder lief is vir die volgens haar "goodie two shoes". En…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.