Mariette Loubsher - Filippense 4:6

--:--
Moet oor niks bekommerd wees nie, maar bid oor alles. Vra alles wat
julle nodig het van God, terwyl julle Hom ook dank vir alles wat Hy
doen. FILIPPENSE 4:6 NLV
10 Nov 10PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Liomee Vosloo - Johannes 3:16

God het die mensdom só liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. JOHANNES 3:16 NLV
21 Nov 10PM 1 min

Lucio Basson - 1 Johannes 4:18

Waar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, en wie nog vrees, het nie volmaakte liefde nie. 1 JOHANNES 4:18 AFR83
20 Nov 10PM 1 min

Clement Martin - Matteus 5:44

Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê, en julle moet bid vir dié wat vir julle vervolg. MATTEUS 5:44 AFR83
19 Nov 10PM 1 min