Wêreldwys | In ʼn wêreld vol krisisse is Afrika steeds die siekste kind | Ep. 23

Loading player...
In hierdie week se episode gee ons ʼn inleiding tot die huidige uitdagings op die Afrika-kontinent. Is Afrika en die meeste van die kontinent se 54 lande tot mislukking gedoem of is daar ligpunte? Ons bespreek die afgelope tien jaar se agteruitgang in demokrasie en die toename in konflik en oorloë op die kontinent.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 00:50 Trump kry nou momentum
  • 06:49 Europese Raad gesels oor immigrasie
  • 11:46 Rusland op die voorvoet
  • 13:42 Wat is die toekoms van Brics?
  • 16:19 Nog ʼn Hamas-leier dood
  • 18:43 Wat Afrika se vooruitgang kniehalter
  • 20:18 Kommoditeite, bevolkingsgroei en skuld
  • 33:22 Botswana se suksesverhaal
23 Oct 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | 10 vrae en antwoorde oor Iran-oorlog | Ep. 82

Jaco Kleynhans antwoord 10 tergende vrae oor die Iran-oorlog, insluitend oor wie die oorlog kan wen, die mees logiese uitkoms, hoekom Iran die Golf-state aanval, wat was Israel en die VSA se sukses tot nou en wat is die gevolge vir Suid-Afrika.
11 Mar 40 min