Protek onderhoud - grasperkonderhoud - 07 Oktober 2024

Loading player...
Vandag in die reeks van grasperkonderhoud, gaan ons voort met Lawn Care en watter selektiewe onkruiddoders kan gebruik word op jou grasperk en ook nie-selektiewe onkruiddoders vir gebruik op sypaadjies. Ons hoor van Protek se Snaill produkte, veral na die reën en skielik sien jy meer slakke. Paul Hartzenberg is in ateljee met Danny Peens.
7 Oct 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌿 KUS TOT KRUIN | BOU AAN VEERKRAGTIGE LANDSKAPPE 🌿06 Agustus 2026

Klimaatsverandering, veldbrande en vloede raak ons almal – maar hoe berei ons onsself en ons omgewing beter voor vir die uitdagings wat voorlê? 🎙️ In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred met Yolande van Rooyen van Gourikwa oor die Resilient Landscapes Forum, wat op 18 en 19 Augustus…
6 Aug 16 min

🐜Protek - Household Bugs Don't Take a Winter Break!🐜03 Agustus 2026

Household Bugs Don't Take a Winter Break!🐜 Think winter means fewer insects? Think again! ❄️🐜 Unpredictable weather has kept ants, cockroaches, fleas and other household pests active for much longer than expected. On this week's Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg shared practical solutions to help you tackle common household…
3 Aug 13 min