#WeeksdaeVibes met Venita - 12 September

Loading player...
David-Lee, van die band 1925 maak ’n draai op #WeeksdaeVibes met Venita en deel meer oor die band se nuwe klank, nuwe naam en nuwe VIBE!! Hulle nuutste enkelsnit “Soek My Son” is beskikbaar op alle digitale stroomdienste.
12 Sep 2024 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min