#WeeksdaeVibes met Venita - 9 September

--:--
Wayde Saxby van die Saxby Twins het die week se VIBES afgeskop op #WeeksdaeVibes met Venita. Hy het ’n vinnige gesprek met Venita gehad oor hulle nuwe liedjie “Give Me Everything”.
9 Sep English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibes met Venita - 17 September

Francois van Rensburg en Hazel Priscilla het op #WeeksdaeVibes met Venita kom gesels oor hulle nuutste enkelsnit, “Moederstad”. Francois gesels oor hy wat die musiekvideo self vervaardig het en Hazel vertel ons meer oor die liedjie wat uit haar pen kom. As sibbe kom hulle nie net goed oor die…
17 Sep 24 min

#WeeksdaeVibes met Venita - 12 September

David-Lee, van die band 1925 maak ’n draai op #WeeksdaeVibes met Venita en deel meer oor die band se nuwe klank, nuwe naam en nuwe VIBE!! Hulle nuutste enkelsnit “Soek My Son” is beskikbaar op alle digitale stroomdienste.
12 Sep 23 min

#WeeksdaeVibes met Venita - 10 September

Hy is nie ’n vreemdeling wanneer dit kom by #WeeksdaeVibes nie. Keanan Eksteen het sy nuutste enkelsnit “Undercover” met Venita gedeel en sy planne vir die volgende paar enkelsnitte wat kom.
10 Sep 11 min

#WeeksdaeVibes met Venita - 30 Augustus

Kiash Arjun het ’n draai kom maak by #WeeksdaeVibes met Venita as deel van die maand se Jukebox Live! Kiash het meer vertel oor sy nuwe musiek en wanneer hy weer in Pretoria ’n paar optredes gaan reel.
30 Aug 33 min