Clement Martin - PSALMS 28:7

--:--
Die Here is my krag, my beskermer wat ek met my hele hart vertrou. Hy help my en my hart is vol vreugde. Daarom dank ek Hom met my lied. PSALMS 28:7
4 Sep 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Gretha Wiid - PSALMS 91:14

Omdat hy My liefhet, sê God, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm, omdat hy my Naam ken. PSALMS 91:14
26 Sep 11PM 2 min

Lynette Beer - PSALMS 55:23

Werp jou sorg op die Here , en Hy sal jou onderhou; Hy sal nooit die regverdige laat wankel nie. PSALMS 55:23
25 Sep 11PM 1 min

Lucio Basson - PSALMS 77:12-13

Ek dink aan die dade van die Here ; ja, ek wil dink aan u wonders uit die voortyd en al u werk oordink, en ek wil peins oor u dade. PSALMS 77:12-13
24 Sep 11PM 1 min