Ep. 16 | Landbou toenemend speelbal in globale politiek

Loading player...
In hierdie week se episode van Wêreldwys praat ons oor die internasionale landboubedryf, politiek wat landbou raak, en hoe dit op Suid-Afrika en ons boere inspeel. Dr. Theo de Jager, voorsitter van SAAI en ’n bekende internasionale landbouleier, is in die ateljee om oor hierdie en ander belangrike kwessies te praat.
5 Sep 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | 10 vrae en antwoorde oor Iran-oorlog | Ep. 82

Jaco Kleynhans antwoord 10 tergende vrae oor die Iran-oorlog, insluitend oor wie die oorlog kan wen, die mees logiese uitkoms, hoekom Iran die Golf-state aanval, wat was Israel en die VSA se sukses tot nou en wat is die gevolge vir Suid-Afrika.
11 Mar 40 min